Rooibos News
Back

Lekkeslaap skryf oor Rooibos Roete

Verken die Rooibosroete: Vanrhynsdorp tot Citrusdal via Wupperthal

Die Rooibosroete is ’n unieke toevoeging tot die bekende N7 wat mense al dekades lank ry op soek na Namakwaland se daisies, kosmos en die soetste sitrusvrugte in Suid-Afrika.

Die roete is ’n verering van die Aspalathus linearis-plant, of sommer net Rooibos soos ons dit ken. Dié plant word verwerk tot daardie bekende oranjerooi tee met so ’n lekker Fynbos smaak — dis so eg Suid-Afrikaans soos biltong en braaivleis en kom boonop net hier voor!

Lees gerus: Lekker Slaap skryf meer oor die Rooibos Roete.

Copyright 2015 | Rooibos Teahouse